Posts

Showing posts from 2017

Wetenskap – Die ontkieming en groei van die boontjieplant

Image
Die lewensiklus van Bennie die Boontjie Inleidingsfase Die les begin deur 'n YouTube video wat kortliks die ontkieming en groei van die boontjieplant verduidelik. Die onderwyser vrae dan vir die leerders basiese vrae van wat hulle op die video gesien het en beantwoord enige vrae wat die leerders daaroor het.  Onderrig- en leerfase Die onderwyser maak gebruik van prente en foto's om vir leerders die drie hoofdele van die boontjie te verduidelik.  Prent van Mieliestronk ( http://mieliestronk.com/bbb_boontjies.html ) In hierdie fase groei die leerders ook hulle eie boontjies. Die leerders begin deur 'n boontjie tussen twee klam wattes te sit, totdat die boontjie ontkiem en oorgeplant kan word na 'n houertjie toe.  Die onderwyser verwys na 'n prent soos wat die boontjies groei om met leerders te hersien wat besig is om te gebeur.  Prent van Mieliestronk ( http://mieliestronk.com/bbb_boontjies.html ) Daar word ook deur die